Clarissa 2 - Blinde Sambok Adele Reynders

ISBN:

Published:

67 pages


Description

Clarissa 2 - Blinde Sambok  by  Adele Reynders

Clarissa 2 - Blinde Sambok by Adele Reynders
| | PDF, EPUB, FB2, DjVu, talking book, mp3, ZIP | 67 pages | ISBN: | 3.58 Mb

Francois Duval se bedoeling was regtig nie om Clarissa Fourie by nog n saak van hom te betrek nie. Volgens hom was die ondersoek na Bertus Botha se grusame dood mos reeds afgehandel ... Maar die hand wat die blinde sambok hou het soms n manier om... MoreFrancois Duval se bedoeling was regtig nie om Clarissa Fourie by nog n saak van hom te betrek nie. Volgens hom was die ondersoek na Bertus Botha se grusame dood mos reeds afgehandel ... Maar die hand wat die blinde sambok hou het soms n manier om hard en onverwags uit vreemde hoeke te slaan.Blinde Sambok is die tweede avontuur wat Clarissa en Francois beleef in die Clarissa Clairvoyant reeks.

Elke boek is egter n volledige storie op sy eie en dis nie nodig om vorige of opvolgende boeke te lees nie.Baie in die genre van Medisyneman, Blombos Requiem, Rosevrou en Stryd om Bateleur



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Clarissa 2 - Blinde Sambok":


getdataback.pl

©2014-2015 | DMCA | Contact us